Kompetisie
WEN GROOT MET KOOS DOEP EN EMPERORS PALACE
Een gelukkige deelnemer kan ’n groot prys vir twee persone wen met Koos Doep by Emperors Palace op Sondag, 27 Julie! SMS die volgende aan 37338: Doep, dan jou naam en van, dan jou e-pos en dan jou stad of dorp. Die prys bestaan uit:
- BBP-kaartjies vir die produksie Koos Doep met Wynand Strydom in the Theatre of Marcellus by Emperors Palace op Sondag, 27 Julie om 15:00
- Middagete op Sondag, 27 Julie
- Aandete op Sondag, 27 Julie
- Verblyf in die Peermnot Metcourt Hotel op Sondag, 27 Julie
- Ontmoet die kunstenaar
- Ontbyt op Maandag, 28 Julie
Produksies
Televisie en Radio
Oppiwater Kunstefees
Dit is ons 12de Oppiwater Kunstefees van 9 - 14 April 2026 op die mooi MSC Opera. Bespreek jou kajuit nou en kom kry jou kuns Oppiwater!
Grotman Biltong
Grotman Biltong™ is nou beskikbaar.
Koop nou jou Grotman Biltong™, dit is ook beskikbaar vir handles navrae.
LTickets
LTickets is die platform waar jy al Lefra Produksies se vertonings kan bespreek. Jy kan ook jou eie produksies, werkswinkels, feeste en so meer op LTickets verkoop.