Lefra Produksies is reeds in 1995 gestig en het in die afgelope sestien jaar groot suksesse behaal in die vermaakliheidsbedryf van Suid-Afrika. Lefra Produksies se hoofbedryfsareas is as volg:
- Teaterproduksies
- Nywerheidsteater
- Musiekproduksies
- TV Produksies
- Buitelug Produksies
- Feeste
- Bestuur en Aanbied van Funksies
- Openingsfunksies vir Winkelsentrums
- Voorsiening van klank, beligting, verhoë en alle tegniese toerusting
- Korportatiewe Produksies
- Radio
- Televisie
- AV
- Kunstenaarsbestuur
- Skakelwerk / PR
- Promosies
- Advertensies
- Videoproduksies
- Fotografie
- Publikasies
- Ontwerp
- Webblaaie
Lefra Produksies is ‘n vermaaklikheidsmaatskappy wat daarna streef om die mees professionele vermaaklikheidsmaatskappy in Suid-Afrika te wees en om die mense van Suid-Afrika te vermaak.
Lefra Produksies verskaf unieke vermaak van die hoogste gehalte aan Suid-Afrika teen bekostigbare pryse.