0118153000 info@lefra.com

Maatskappyprofiel

Lefra Produksies is reeds in 1995 gestig en het in die afgelope sestien jaar groot suksesse behaal in die vermaakliheidsbedryf van Suid-Afrika. Lefra Produksies se hoofbedryfsareas is as volg:

  • Teaterproduksies
  • Nywerheidsteater
  • Musiekproduksies
  • TV Produksies
  • Buitelug Produksies
  • Feeste
  • Bestuur en Aanbied van Funksies
  • Openingsfunksies vir Winkelsentrums
  • Voorsiening van klank, beligting, verhoë en alle tegniese toerusting
  • Korportatiewe Produksies
    Radio
  • Televisie
  • AV
  • Kunstenaarsbestuur
  • Skakelwerk / PR
  • Promosies
  • Advertensies
  • Videoproduksies
  • Fotografie
  • Publikasies
  • Ontwerp
  • Webblaaie

Lefra Produksies is ‘n vermaaklikheidsmaatskappy wat daarna streef om die mees professionele vermaaklikheidsmaatskappy in Suid-Afrika te wees en om die mense van Suid-Afrika te vermaak. Lefra Produksies verskaf unieke vermaak van die hoogste gehalte aan Suid-Afrika teen bekostigbare pryse.