Lefra
Tuis / Kontak Ons
Het jy ’n vraag, idee of belangstel jy in een van ons produksies of geleenthede? Ons hoor graag van jou. Of dit nou gaan oor kaartjies, samewerkings, besprekings of algemene navrae — die Lefra Produksies-span is hier om te help.
011 815 3000
admin@lefra.com
Ek wil graag 'n groepbespreking van 10 of meer kaartjies doen.
Let asseblief dat spesifieke sitplekke nie gewaarborg kan word nie. Voorgestelde sitplekke sal egter eers vooraf met u bevestig word.