Maatskappy Profiel

Lefra Produksies is reeds in 1995 gestig en het in die afgelope sestien jaar groot suksesse behaal in die vermaakliheidsbedryf van Suid-Afrika. Lefra Produksies se hoofbedryfsareas is as volg:

Teaterproduksies
Nywerheidsteater
Musiekproduksies
TV Produksies
Buitelug Produksies
Feeste
Bestuur en Aanbied van Funksies
Openingsfunksies vir Winkelsentrums
Voorsiening van klank, beligting, verhoë en alle tegniese toerusting
Korportatiewe Produksies
Radio

Televisie
AV
Kunstenaarsbestuur
Skakelwerk/ PR
Promosies
Advertensies
Videoproduksies
Fotografie
Publikasies
Ontwerp
Webblaaie

Lefra Produksies is ‘n vermaaklikheidsmaatskappy wat daarna streef om die mees professionele vermaaklikheidsmaatskappy in Suid-Afrika te wees en om die mense van Suid-Afrika te vermaak.


Lefra Produksies verskaf unieke vermaak van die hoogste gehalte aan Suid-Afrika teen bekostigbare pryse.