Soek

Sosiale Media

Alwyn Oberholster is die nuwe sangsensasie in die Afrikaanse musiekbedryf.  Alwyn se passie vir musiek kom al van "klein tyd" af en het in 'n huis vol musikante groot geword. Alwyn is al twaalf jaar lank in die bedryf en is gewild onder sy aanhangers. Sy nuutste album MAAK OF BREEK doen tans baie goed en liedjies soos DRUK MY, SOEN MY GOU en ROOI RIBBOK RAM is reeds groot gunstelinge.

Alwyn het verlede jaar die voorprogram gedoen met die Vengaboys se toer deur Suid-Afrika.  Alwyn het ook tydens 2014 by RSG se Oppiwater Kunstefees opgetree met 'n “Beautiful Noise – A Tribute to Neil Daimond" vertoning en vanjaar kan feesgangers uitsien na sy toerproduksie, "Maak of Breek".

Volgende Produksies

 


FLENNIE DIE SNARE


LIEWE HEKSIE

 


MY PA

 


AS DROME VLERKE KRY

 


 MY PASSIE VIR JESUS


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU 

Atterburyteater | Pretoria

28 November - 2 Desember 2017 


FIELA SE KIND