Soek

Sosiale Media

Op die ouderdom van ses het Alwyn sy passie vir musiek ontdek en so het sy sangloopbaan begin. Nadat hy in verskeie sangkompetisies deelgeneem het en nadat hy die “pub scene” behoorlik gedoen het, het hy besluit om die teater te betree met sy besondere produksie, Beautiful Noise – ‘n huldeblyk aan Neil Diamond.  “Ek is mal oor die musiek van Neil Diamond en ken seker elke liewe liedjies wat hy ooit geskryf het.  En my stem pas die Neil Diamond liedjies ook soos ‘n handskoen.  Ek probeer nie soos Neil Diamond sing nie – daar is net een mnr Diamond – so ek gee my eie vertolking aan die liedjies,” sê Alwyn. Met Alwyn Oberholster. Bindingstekste en regie deur Frans Swart.

Volgende Produksies

BUDDY - THE BUDDY HOLLY STORY

(MUSICAL)

Emperors Palace | Kempton Park

15 Mei - 10 Junie 2018


FLENNIE DIE SNARE 

Vrystaat Kunstefees | Bloemfontein

9 - 14 Julie 2018


LIEWE HEKSIE 


MY PA 


AS DROME VLERKE KRY


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU 

 

Carnival City | Brakpan

22 - 27 Mei 2018


FIELA SE KIND 

 


 MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

 

Vrystaat Kunstefees | Bloemfontein

9 - 14 Julie 2018