Soek

Sosiale Media

Oom Schalk Lourens, ’n doodgewone Boer, wat eintlik ’n meester van oorlamse dubbelsinnigheid is, vertel hierdie stories oor die oorloë en liefdes, gelowe en bygelowe, onkunde en wysheid, vooroordele en insigte, deugde en sondes van ’n plattelandse Afrikaanse gemeenskap.  Dié stories, met so ‘n slukkie mampoer op sy tyd, het van die skrywer Herman Charles Bosman ‘n huishoudelike naam gemaak.  Hierdie briljante, poëtiese stories is vol satire, sentiment, realisme, romanse, ironie en geïnspireerde gekskeerdery en vir die eerste keer in Afrikaans op die verhoog. Met Paul Lückhoff. Teks: Herman Charles Bosman. Verwerking & Regie: Frans Swart. Vervaardiger: Lefra Produksies. Première.

Volgende Produksies

 


FLENNIE DIE SNARE


LIEWE HEKSIE

 


MY PA

 


AS DROME VLERKE KRY

 


 MY PASSIE VIR JESUS


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU 

Atterburyteater | Pretoria

28 November - 2 Desember 2017 


FIELA SE KIND