Soek

Sosiale Media

Die naam John Jacobs is nou reeds welbekend in Suid-Afrika en in Parys, Frankryk, staan hy bekend as die “le diblotin” (klein duiweltjie en manipuleerder) van die Franse mimiekbedryf.  Hy is ‘n gebore Suid-Afrikaner, die enigste Suid-Afrikaanse mimiekmeester in die Marcel Marceau-tradisie van klassieke mimiek.  Die bekende mimiekmeester, John Jacobs, is terug met sy produksie wat die wêreld bekoor.  Sonder woorde, met slegs bewegings en uitdrukkings,  Volgens John is ware mimiek die siel van die uitvoerende kunste.  “Dit is waarom my gehore hulle totaal aan die wonderlike kuns van die mimiek oorgee – as hulle lag, dan skater hulle en as hulle huil, sien jy trane vloei,” sê hy.

Volgende Produksies


ROCK IN MY TAAL

 


FLENNIE DIE SNARE

 


LIEWE HEKSIE

 Pierneefteater | Pretoria

14 Oktober 2017

 

The Mannah Guest Lodge | Kempton Park

21 Oktober 2017 


GROET DIE GROTHELD

 


AS DROME VLERKE KRY

 


 MY PASSIE VIR JESUS

 


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU

 Atterburyteater | Pretoria

28 November - 2 Desember 2017 


FIELA SE KIND

 Hedgehog's Nest | Rustenburg

12 en 13 September 2017

 

Hoër Volkskool Heidelberg | Heidelberg

14 - 16 September 22017